Verdi se Requiem

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Die Libertas-koor en -orkes bied een van die bekendste en gewildste werke uit die religieuse musiek aan. Verdi se Requiem is `n monumentale werk vir koor, soliste en orkes. As di? komponis se enigste grootskaalse werk wat nie vir die operaverhoog bedoel is nie, is di? werk nogtans gelykwaardig aan sy operas, met ewe veel intense drama en aangrypende melodiese skoonheid. Die liturgiese teks word met buitengewone dramatiese en emosionele intensiteit gevul, met donderende basdromslae wat die onheilspellende Dies Irae byna realisties voorstel, en die trompetgeskal wat die oordeelsdag voor die gees roep in die Tuba mirum, is verteenwoordigend van `n werk wat Brahms as geniaal gehuldig het. Johan de Villiers lei die groep uitstaande soliste.

Libertas-koor en -orkes, Johan de Villiers (dirigent), Petri Salonen(konsertmeester).

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets