Toutjies & Ferreira

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time


Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor `n vertoning by `n kunstefees begin? Die antwoord is ongel??fik baie. Kom benut `n seldsame kans om hierdie gekke, snaakse, spanningsvolle uur met akteurs en tegnici te beleef. Jy gaan lag en dan gaan jy minder lag in di? produksie wat as komedie wegspring en by knop in die keel eindig. As jou kinders emigreer is die vooruitsig van Skype op `n Sondag met kleinkinders wat Engels praat, `n skrale troos. Spesiaal vir diesulkes en ander wat sit met `n gat in die hart; ook vir feesfoendies, en almal wat nog nooit agter die skerms in `n teater was nie.

Frank Opperman, Joanie Combrink, Anthea Thompson, Esther von Waltsleben, Aphiwe Livi, Geon Nel, Wolf Britz, Malan Steyn, Melanie Scholtz en Antoinette Kellermann

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets