Toe ek 20 was

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Toe ek 20 was, bring die uitmuntende soliste Amanda Strydom, Corlea Botha, Elvis Blue en Joshua Na Die Re?n die heel eerste keer op een verhoog saam. Dis `n nostalgiese terugblik op die musiek wat die kunstenaars self, asook hul musiekhelde, gesing het toe hulle in hul twintigs was. Hulle word bygestaan deur 14 lede van die w?reldbekroonde Akustika Kamerkoor vir `n bietjie swing en baie pret. Die program sluit liedjies deur die kunstenaars self in, soos "Ek loop die pad" en "Toe ons jonk was", maar ook Bob Seger se "We`ve Got Tonight", skreeusnaakse Hennie Aucamp en musiek van The Beatles en Simon & Garfunkel. Janine Neethling wys haar slag met a cappella- (en ander)verwerkings van gunstelinge uit haar jeug, soos Elton John, The King`s Singers, Vangelis en liedjies uit die Vo?lvry-beweging. Verwag geliefde musiek met briljante harmonisering en unieke en sielvolle interpretasies.

Amanda Strydom, Joshua Na Die Re?n, Corlea Botha, Elvis Blue, Akustika Kamerkoor

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets