Soebatsfontein

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Twee vriendinne deur dik en dun onderneem `n lang reis op die land se agterpaaie. Ken hulle mekaar werklik so goed? Wat is daardie band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos is die band? Wanneer die deurslot van `n afgeremde hotelkamer op Soebatsfontein breek en die vriendinne binne vasgekeer word, kom alles wat vir jare onges? gebly het na die oppervlak. En hul o? gaan oop.

Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos, hoe taai is daardie verbintenis en wat is elkeen bereid om op te offer vir die ander een?

Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die afgele? binneland. Die agterpaaie bring gedeelde herinneringe mee, maar skud ook mettertyd `n verbloemde fyn venyn los.

Wanneer die deurslot van `n afgeremde hotelkamer op Soebatsfontein breek en hulle binne vasgekeer is, kom dit wat deur die jare onges? gebly het, ter sprake en moet albei aan mekaar erken: `D?t het jy nie van my geweet nie.`

Met Sandra Prinsloo en Franci Swanepoel

Sandra Prinsloo en Franci Swanepoel

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets