Schalkie en Cassie hou konsert!

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Die een is `n lewende legende en die godfather van Afrikaanse stand-up komedie. Die ander is die opwindendste jong stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Schalk Bezuidenhout en Casper de Vries hou nou saam konsert. Verwag `n kragtoer (of is dit `n lagtoer?) van die twee karnallies op hulle beste. Hierdie splinternuwe produksie sluit elkeen se beste materiaal in - apart en saam op die verhoog - en skreeusnaakse interaksie met die gehoor. Schalkie en Cassie hou konsert en jy is genooi!

Die een is `n lewende legende en die ?godfather? van Afrikaanse stand-up komedie. Die ander is die opwindendste jong stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Schalk Bezuidenhout en Casper de Vries hou nou saam konsert. Verwag `n kragtoer (of is dit `n lagtoer?) van die twee karnallies op hulle beste. Hoewel Schalk slegs 27 jaar oud is, is hy al vir byna twee dekades `n groot aanhanger van Casper se komedie. As 9-jarige het Schalk se ma hom ?skelm? na vertonings van Casper geneem. In 2016 het Schalk vir die eerste keer die verhoog gedeel met Casper en Hannes Br?mmer in die vertoning 3-in-1.Kom ervaar nou hierdie twee puik komediante in `n splinternuwe produksie met elkeen se beste materiaal ? apart en saam op die verhoog ? en skreeusnaakse interaksie met die gehoor. En wie weet, dalk selfs `n gasverskyning... enige iets is moontlik wanneer hierdie twee lagmakers die verhoog betree. Schalkie en Cassie hou konsert en jy is genooi!

Schalk Bezuidenhout en Casper de Vries

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets