Pure Coenie

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Hierdie is Coenie de Villiers vir die fynproewer. Pragtige Afrikaanse musiektekste in kombinasie met Coenie se eiesoortige klank. Di? stuk wys waarom hy een van die land se mees bekende en geliefde musikante is. Die vertoning bevat musiek opgeneem vir Coenie se nuwe CD, Pure Coenie. Dit is stil en stem tot nadenke. Kitaarmeester Mauritz Lotz roer sy eie towerkuns by.

Coenie de Villiers en Mauritz Lotz (kitaar)

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets