Non met vakansie

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Anna het op 18 as ? Afrikaanse, Protestantse middelklasmeisie geroepe gevoel om ? non te word. As suster Magdalene het sy as bibliotekaris, argivaris en geskiedkundige navorser gewerk. Nou, in haar 40 plus jare is sy ontnugter. Was ? lewe van opoffering die moeite werd? Het sy die regte besluit geneem of het sy die ware lewe misgeloop? Sy wil haar kop skoonkry tydens ? vakansie en vertel ? leuen oor ? fiktiewe familiekrisis. Sy vat die pad na ? eiland aan die Portugese kus. Daar ontmoet sy vir Drikus, ? Afrikaanse man in sy vroe? dertigs wat wou wegvlug van die rotresies, sy gebroke huwelik en nou ? geluksalige lewe leef as grapmaker en partytjiedier wat nie die lewe te ernstig opneem nie. Hy hou permanent vakansie: geen stres, geen probleme. Net die see en die branders. Tot die non met vakansie opdaag. Hierdie ontmoeting lei tot vars, slim humor: van warm, vermaaklike gesprekke tot vurige argumente. Niks is werklik soos dit voorkom nie. Verwag ? paar wendings en verrassings wat jou asem sal wegslaan. Moenie hierdie boeiende produksie misloop nie.

Anna het op 18 as `n Afrikaanse, Protestantse middelklasmeisie, besluit om `n Katolieke non te word. Nou, in haar 50`s, is sy ontnugter en wonder of sy die regte besluit geneem het. Met `n opgemaakte familiedrama as verskoning bespreek sy vir haar `n vakansie op `n Portugese eiland. S? kruis haar pad met di? van Drikus, `n Afrikaanse man in sy vroe? 30`s, wat vlug van die rat race en `n gebroke huwelik en wat nou `n hedonistiese bestaan voer. Wat sal twee sulke uiteenlopende mense tog in gemeen kan h??

Lizz Meiring en Wynand van Vollenstee

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets