My Vrou se Man se Mannetjie

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Isak (Cobus Venter) en Linda (Edrien Erasmus) se huwelik is op `n 17 jaar-jeuk. Linda voel dat sy meer uit die lewe wil h? ... veral meer opwinding. Isak aan die anderkant is heel gelukkig met sy saai lewe - hy het `n suksesvolle kunsblommebesigheid en sy hele bestaan word deur die besigheid oorgeneem. Linda voel egter dis tyd om te skei en arme Isak is in die donkterte dieptes. Voeg egter daarby `n seniele oupa Arnoldus (meesterlik vertolk deur Paul L?ckhoff), inmengerige bure, Herman (Johan Joubert) en Bettie en `n sestienjarige, jeukerige seun, Chris (Rowlen von Gericke), en jy het `n totale resep vir chaotiese lekkerlag!

Met: Cobus Venter, Edrien Erasmus, Johan Joubert, Paul L?ckhoff en Rowlen von Gericke

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets