My Seuns

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Ouma se verjaardagpartytjie stuur heel moontlik op `n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel gaan word, of gaan die huidige bestel teen hom tel? Die seuns sit duidelik nie meer langs dieselfde vuur nie. En wat presies het destyds in die bevrydingstryd gebeur? Weet Ma meer as wat sy voorgee, en by wie l? haar lojaliteit? `n Eg Suid-Afrikaanse verhaal met al die verwikkeldhede van vandag: die familiedramas, die verwyte en onopgeloste vrae. Ge?nspireer deur Arthur Miller se All My Sons.

Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op ? familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel word. Maar gaan die huidige bedeling hom oorsien? Die seuns sit duidelik nie langs dieselfde vuur nie. Miskien is albei verlief op dieselfde meisie of l? hulle verskille veel dieper? En wat presies het destyds tydens die bevrydingstyd gebeur? Weet Ma meer as wat sy voorgee? En by wie l? haar lojaliteit? ? Eg Suid-Afrikaanse verhaal met al die kompleksiteite van vandag: die familiedramas, verwyte en vrae. Ge?nspireer deur Arthur Miller se All my sons. Tydens Aardklop word My Seuns ses-malig bekroon vir onder meer beste regisseur, teks en produksie.

Sandra Prinsloo, Louw Venter, Sandi Schultz, Edwin van der Walt, Buhle Ngaba en Donovan Pietersen

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets