My Oom se Vrou se Plekkie

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

MET Anton Treurnich, Phillru van Achterbergh, Marissa Claasen, Botha Enslin, Elma Potgieter en Ana van Achterbergh TEKS Ray Cooney en John Chapman
VERTALING EN REGIE Frans Swart
VERHOOGBESTUURDER Shaun van Eck BEMARKING EN LOGISTIEK Charl Senekal VERVAARDIGER Lefra Kommunikasie en Bemarking
My oom se vrou se plekkie speel af in die baie elegante dakwoonstel van Phillip en Joanna. Phillip is `n baie eerbare kinderboekuitgewer en deel `n kantoor met sy vennoot, Henry, op die grondvloer van dieselfde gebou. Phillip stem teen sy sin in dat Henry die woonstel een aand leen om sy jongste vriendin te trakteer. Terselfdertyd word Joanna deur Linda, Henry se vrou, oortuig om dieselfde woonstel vir haar te leen sodat sy haar jongste minnaar kan onthaal. Maar wat niemand weet nie, is dat die binnehuisversierder, wat die afgelope drie maande aan die woonstel gewerk het, besluit het om vir die au pair, Meisie, die nuwe, ronde bed te wys. En ja, dit alles gebeur op dieselfde aand!

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets