My Mense is die Kluts Kwyt

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Met Ludwig Binge, De Klerk Oelofse en Roeline Daneel TEKS Ludwig Binge REGIE Wessel Pretorius VERHOOGBESTUURDER Kanya Viljoen
Geskoei op die sketskomedie-tradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Die stuk kyk met `n satiriese blik na Afrikaners in hul gemaksone en lewer kommentaar op geslagsgelykheid, homofobie en die misbruik van mag. `n Lewensmoe?, deeltydse geskiedenisonderwyser gee s? weergawe van w?reldgebeure, met drastiese gevolge, terwyl Lady Rugga haar manlike kollegas touwys maak. `n Blou Bul-braai in Pretoria neem `n onverwagse wending, terwyl Louise en Peter op hul eerste Tinder-afspraak ontdek die liefde is bipol?r.

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets