Musiek en Liriek: 40 Jaar later

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

As daar een jaar was wat as die waterskeiding vir musiek in Afrikaans beskou kan word, is dit 1979 toe die Musiek-en-liriek-beweging ontstaan het. Anton Goosen het die eerste kunstenaar geword wat ? album in Afrikaans vrygestel het waarvan hy al die musiek en lirieke self geskryf het. Dit was deels ? teenreaksie teen die vertalings van oorsese spookasemtreffers. Dit was die begin van ? beweging wat die weg gebaan het vir die bevryding van Afrikaans. Kunstenaars soos Anton Goosen, Laurika Rauch, Mynie Grov?, Jannie du Toit, Koos du Plessis, Coenie de Villiers en andere was toonaangewend. Dit is veertig later, en die daardie Afrikaanse musiek uit eie bodem is steeds tydloos, klassiek en as`t ware deel van ons DNA. Kom luister na die Liedjieboer en sy mede-musiekmakers!

Anton Goosen, Coenie de Villiers, Jannie du Toit, Steffie le Roux en Schalk Joubert

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets