Lang Storie Kort - Radio Raps

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Almal kan doen met lekker lag gedurende hierdie bizarre tye, en wat beter manier om al jou probleme te vergeet as `n aand van komedie met Jonathan van Radio Raps.
Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen.
Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waarop ons eintlik meer aandag kan gee.
Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel. Jonathan open gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe. Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend.

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets