kykNET Buite Ekspo - Limpopo

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time Choose Tickets

Select Venue

Date & Time

Is jy lief vir die buitelewe? Is jou kampgereedskap ten alle tye reg vir aksie? Dan is die KykNET Buite Ekspo NET die ding vir jou! So maak seker jy is die naweek van 2 tot 4 Augustus by Sondela Natuurreservaat en Spa, naby Bela Bela, Limpopo... vir een kamp-tastiese naweek. Kom sien al die nuutste buitelewe aanbiedings tans op die mark, neem deel aan prettige aktiwiteite en 4x4 geleenthede vir die hele gesin, en geniet top kosstalletjies en kroee. Puik kunstenaars soos onder andere Pieter Smith, Willem Botha, Jan Rhaap, Cheree, Ruan Josh, Franja du Plessis en nog meer. Daar is `n GROOT speelpark vir die kinders (en die ouers ook...), so kom skop jou skoene uit by die KykNET Buite Ekspo naby Bela Bela. Vanaf 2 tot 4 Augustus. Sien jou daar!

Important note:

View Tickets