Koningin Lear

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

`n Kunste Onbeperk-produksie in samewerking met NATi
MET Antoinette Kellermann, Anna-Mart van der Merwe, Rolanda Marais, Andr? Roothman, Neels van Jaarsveld, Wilhelm van der Walt, Edwin van der Walt en Matthew Stuurman TEKS Tom Lanoye VERTALING Antjie Krog REGIE EN ONTWERP Marthinus Basson BELIGTINGSONTWERPER EN PRODUKSIEBESTUURDER Chris Pienaar KOSTUUMONTWERP Elaine du Plessis KLANKONTWERP Rynhardt van Blerk OUDIO-VISUELE ONTWERP Dawid Joubert VERHOOGBESTUURDER Danielle Louw VERVAARDIGER Kunste Onbeperk
Koningin Lear is `n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot `n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste, en geliefde seun weier en dit ontketen `n familietwis van reuse-omvang. Dit is `n verhaal van `n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. `n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op `n hedendaagse besigheidsw?reld, waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het. Koningin Lear bring die room van Suid-Afrikaanse akteurs byeen om di? kragtige verhaal na die plaaslike verhoog te bring.

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets