Klippe wat val

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time


Op `n afgele? plaas kruip `n jong man in `n hondehok weg. Om hom op die werf is netjiese stapels klippe, `n herinnering aan mense en diere wat reeds weg is. Sy boesemvriend keer n? amper 20 jaar terug na die plaas. As seuns was hulle onafskeidbaar, nou is hulle vreemdelinge vir mekaar. Terwyl die twee mans terugdelf die verlede in verskiet die een ster n? die ander. Klippe wat val was op verlede jaar se Woordfees die Beste debuutproduksie. " . .uitsonderlike toneelspel en `n onvergeetlike teaterondervinding." - Maria Vos, Theatre Scene Cape Town "Dis boeiend omdat jy as gehoorlid so sterk ingetrek word deur hierdie storie wat na aan die been van aktuele sake sny." - Wayne Muller, INK

Wilhelm van der Walt, Dean John Smith, Gideon Lombard (kitaar)

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets