Katvoet

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time Choose Tickets

Select Venue

Date & Time

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in `n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na `n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy o? stil te maak en Maggie, sy eensame katvoet-vrou, doen alles in haar vermo? om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?

Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk-Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg en Geon Nel

Select Venue

Date & Time


Important note:

 
View Tickets