Huishou

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Twee wit vroue wil `n swart kind aanneem. Die jonger een beleef `n identiteitskrisis in die soeke na haar wortels en Afrikaner-erfenis. Die ouer vrou wil sorgvuldig `n huis opbou en vol maak. Maar wat beteken dit as die jonger vrou nie daar tuis voel nie? Is hul vol huishouding nou eintlik leeg? Nadia Valvekens word by Aardklop 2018 bekroon as Beste aktrise.

`n Aardklop-produksie, ondersteun deur KunsStig en NATi
MET Nadia Valvekens en Cintaine Schutte TEKS Philip Rademeyer REGIE Nico Scheepers VERHOOGBESTUURDER Lara Hattingh VERVAARDIGER Cintaine Schutte in opdrag van die Aardklop Nasionale Kunstefees
Twee wit vroue in Kaapstad wil `n swart kind aanneem. Dirkie is `n lektor in sosiologie en dryf die aannemingsproses. Sy wil sorgvuldig en noukeurig `n huis skep en vol maak, en dink ook hulle het `n plig om by te dra tot die nuwe Suid-Afrika. Die jonger Hester is `n loskop-wandelaar. Sy kry `n oproep wat haar dwing om besoek af te l? by haar ouerhuis op die platteland. Skielik begin sy wonder oor haar wortels en Afrikaner-erfenis. Soos albei vroue vasklou aan hul beginsels en verbete baklei om deur die ander geh??r te word, word hul huwelik en liefde op die spel geplaas. Valvekens is aangewys as die beste aktrise by die Aardklop Nasionale Kunstefees in 2018.

Nadia Valvekens en Cintaine Schutte

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets