Drie Susters

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Kom reis saam met drie susters deur die slaggate en mynvelde van verhoudings, vrou- en ma-wees. Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg.
Terwyl die susters die tyd verwyl met kaarte, boeke, cappuccino`s en vlymskerp tonge word lewenskeuses uitmekaar getrek en ou koeie opgegrawe. Want hier sit hulle nou. Die vlug is vertraag en sy`s hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hulle verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Christine maak haar o? toe. Sy droom van stilte. Absolute stilte. Sy wens partykeer haar man en seuns wil net verdwyn. Sy mag dit nie dink nie, maar, s? nou maar, s? nou maar Thailand is die antwoord.
Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos? Drie susters is ? dramedy geskryf deur Louis Pretorius van Die Boekklub-faam.

Kom reis saam met drie susters deur die slaggate en mynvelde van verhoudings, vrou- en ma-wees. Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg.
Terwyl die susters die tyd verwyl met kaarte, boeke, cappuccino`s en vlymskerp tonge word lewenskeuses uitmekaar getrek en ou koeie opgegrawe. Want hier sit hulle nou. Die vlug is vertraag en sy`s hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hulle verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Christine maak haar o? toe. Sy droom van stilte. Absolute stilte. Sy wens partykeer haar man en seuns wil net verdwyn. Sy mag dit nie dink nie, maar?. s? nou maar, s? nou maar Thailand is die antwoord. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos? Drie susters is ? dramedy geskryf deur Louis Pretorius van Die Boekklub-faam

Lizz Meiring, Margit Meyer-Rodenbeck and Nicole Holm.

Lizz Meiring, Margit Meyer-R?denbeck & Nicole Holm

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets