Donkie

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

In "Donkie" ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Ho?rskool Hans Oosthuizen, `n voormalige model C-skool. "Donkie" is die bynaam wat almal vir die skoolhoof gebruik. Mnr. Swart is `n man onder druk. Daar was `n berig in `n Sondagkoerant oor hoe die eens trotse Ho?rskool Hans Oosthuizen besig is om agteruit te gaan. Die Beheerliggaam sowel as sommige ouers en onderwysers eis mnr. Swart se kop. Mnr. Swart oorweeg om te bedank, maar dan, een Maandagoggend tydens saalopening, besluit hy om sy kant van die saak te stel...

Kom ontmoet Mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Ho?rskool Hans Oosthuizen, `n voormalige model C-skool. ?Donkie? is die bynaam wat almal vir die skoolhoof gebruik. Mnr. Swart is `n man onder druk. Daar was `n berig in `n Sondagkoerant oor hoe die eens trotse Ho?rskool Hans Oosthuizen besig is om agteruit te gaan. Die leerlinge se akademiese prestasie is nie na wense nie en die eerste rugbyspan het vyf wedstryde agtereenvolgens verloor. Daar is ook ernstige probleme met die leerders se dissipline en boonop was daar `n ?voorval? in een van die klasse. Ook lyk dit of Afrikaans dalk een van die dae nie meer die onderrigtaal by die skool sal wees nie. Die Beheerliggaam sowel as sommige ouers en onderwysers eis Mnr. Swart se kop. Mnr. Swart oorweeg om te bedank, maar dan, een Maandagoggend tydens saalopening, besluit hy om sy kant van die saak te stel... Die produksie het staande applous by die Woordfees gekry en resensent Jo Prins beskryf di? Donkie as is inderdaad ? wonderlike ding wat met humor, nostalgie, verlies en bedreiging die veranderende onderwysw?reld treffend uitbeeld.

Frank Opperman

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets