Die voordele van eierwit

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Suid-Afrikaanse families ken van praat, maar ons ken almal iemand wat nooit praat oor dit wat hulle die meeste kwel nie. Die voordele van eierwit preek nie en probeer ook nie verstaan waarom ons doen wat ons doen nie, dit wys wat gebeur as ons met mekaar praat wanneer dit nie anders kan nie. Is dit wat dan gebeur so verskriklik? Met twee formidabele aktrises in die rolle van twee uiteenlopende susters, maak Marion Holm en Margit Meyer R?denbeck die uur in `n gebreekte hysbak ?rens in Belville sommer vinnig: gevul met baie lag, `n paar verrassings, ten minste twee herkenbare dinge en `n oomblik van waarheid.

TBC

Suid-Afrikaanse families ken van praat. Maar ons praat nie sommer oor dit wat regtig pla nie. Dan breek ? hysbak en kort voor lank is die tyd van bo-oor mekaar heen en verby mekaar praat verby. Kom beleef wat twee uiteenlopende susters in ? gebreekte hysbak ?rens in Bellville uiteindelik vir mekaar te s? het. En ja, kry ook ? paar wenke oor die voordele van eierwit. Aktrises Marion Holm en Margit Meyer R?denbeck was laas in 2002 saam te sien in die produksie, Jong Dames Dinamiet. Nou, 17 jaar later, is die twee ou hande terug. Die wag was die moeite werd!

Marion Holm en R?denbeck

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets