Die Sjokoladeshow

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Wie van ons het ni? ? heilige, of onheilige bittersoet verbintenis met sjokolade nie? Joanne Harris, skrywer van Chocolat het ges?: ?Happiness. Simple as a glass of chocolate or tortuous as the heart. Bitter. Sweet. Alive.? Iemand het selfs ges?: ?As daar nie sjokolade in die hemel is nie, dan g??n ek nie!? Die Sjokoladeshow is ? sensoriese fees van daardie donker, soete verleiding. In samewerking met Riana Scheepers is ? uitnodiging aan plaaslike skrywers gerig om verhale met sjokolade as tema in te stuur. Uit meer as 150 inskrywings deur sowel as gevestigde en minder bekende skrywers, is ? keur van tekste verwerk in ? produksie wat die gehoor op reis sal neem deur al die soet ?n bitter aspekte van sjokolade. In ? ongewone, opwindende kombinasie snoer twee van ons land se gewildste kunstenaars kragte saam: die onblusbare Lizz Meiring en liedjieboer Jak de Priester. Jak hou vir die eerste keer sy lyf akteur, maar verwag wel ? liedjie of twee oor verlange, die liefde en natuurlik sjokolade. Die Sjokoladeshow beloof ? liplekkerfees waar sjokolade-bedekte verleiding, liefde, wraak, verslawing, moord en komedie aan die gehoor voorgesit sal word. Kom span al jou sintuie in: proe, luister en bel??f!

Wie van ons het ni? `n heilige, of onheilige bittersoet verbintenis met sjokolade nie? Iemand het selfs ges?: "As daar nie sjokolade in die hemel is nie, dan g??n ek nie!". Die Sjokoladeshow is `n sensoriese fees van daardie donker, soete verleiding. In samewerking met Riana Scheepers is tekste van plaaslike skrywers versamel met sjokolade as tema. Die ongewone, opwindende kombinasie van die onblusbare Lizz Meiring en liedjieboer Jak de Priester (hier as sanger ?n akteur!) beloof om `n liplekkerfees te wees waar sjokolade-bedekte verleiding, liefde, wraak, verslawing, moord en komedie aan die gehoor voorgesit sal word.

Lizz Meiring en Jak de Priester

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets