Die road trip

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Jaco en Belarus (ja, dis inderdaad sy naam!) is op die pad. Die plan is ? roadtrip van suid na noord om bietjie weg te kom van alles. Wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk is agtergelaat om soos ouds die vryheid van die oop pad te geniet sonder verpligtinge, sorge en skuldgevoelens. Alles is egter nie maklik nie, want die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie. Dinge rafel vinnig uit as die twee hulle verdwene jeug probeer herwin met skreeusnaakse gevolge. Geheime word ontbloot en daar wag ? verassing in die kattebak as die te?spoed hulle in die middel van n?rens tref. Hierdie kombinasie van die buddy- en roadmovie-genres bekyk op ? komiese manier wat gebeur as twee mans vasgevang word in ? situasie waar hulle gedwing word om oor alles te praat - elke man se ergste nagmerrie. Met di? twee bekroonde akteurs beloof hierdie ? produksie van topgehalte te wees.

Waldemar Schultz en Brendon Daniels

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets