Die Kuierbuurt Dagkaartjie

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

21 Maart 20:00
KUIER SAAM MET KYKNET-KONSERT
Die Kuier saam met kykNET-konsert bring hulde aan Afrikaanse musieklegendes se grootste treffers uit die 90`s, verwerk en vertolk deur vandag se varsste kunstenaars met lekker verrassings deur `n paar groot sterre - en jou gunsteling-sepie-akteurs van kykNET-faam!
Kom herleef die musiek van die afgelope 25 jaar en vier saam met kykNET hul 20ste en Kuier se 10de verjaarsdag by die KKNK se 25ste verjaarsdag. Aangebied deur kykNET en Kuier.

22 Maart 20:00
DIE GROOT HUISGENOOT KONSERT
MET Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Kurt Darren, Bobby van Jaarsveld, Leah en Demi-Lee VERVAARDIGER Carien Loubser PRODUKSIEHUIS Brainwave Productions
`n Legendariese konsert om die 25ste fees in `n lekker luim mee af te skop. Kom bederf jou ore!

23 Maart 20:00
AANDKLANKE
MET Karen Zoid, Jo Black, Refentse, Karlien van Jaarsveld, Anna Davel en Jan Bloukaas
VERVAARDIGER Carien Loubser PRODUKSIEHUIS Brainwave Productions
Daar`s niks beter wat jy op hierdie Saterdag-aand kan doen nie. Die konsert beloof een van die hoogtepunte by die fees te wees.

24 Maart 20:00
SING SAAM!
MET Corlea Botha, Jannie Moolman, Lynelle Kenned, Craig Lucas, Heavenly Quartez, Hoerskool Oudtshoorn se Ad Astra-koor en die Soweto String Quartet REGIE EN TEKS Melissa van der Spuy en Suzanne Rentzke OORSPRONKLIKE WERK EN MUSIEK Melissa van der Spuy VERHOOGBESTUURDER Suzanne Rentzke en span VERVAARDIGER Pophuis Music
Kom geniet `n aand vol ikoniese klassieke en Afrikaanse musiek. Jou gunsteling treffers trek `n nuwe baadjie aan en bied die gehoor die geleentheid om saam met van ons land se geliefde kunstenaars te sing.25 Maart 20:00

25 Maart 20:00
THEUNS JORDAAN & TOUCH OF CLASS
MET Theuns Jordaan en Touch of Class
Wat kan nou lekkerder wees as om `n Maandagaand in die Karoo af te sluit met `n opelug-konsert en die strelende stem van Theuns Jordaan en

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets