Hoe balanseer jy jou kind se
behoeftes met jou eie verantwoordelikhede?
Hoe sorg jy dat jou kind genoeg
aandag kry as joune dikwels elders moet wees?
Hoe en wanneer span jy tegnologie
in?
Hoe herlaai jy jou gesin se
emosionele tenk?
Sluit aan by ons vir kennersraad
Kners jy soms op tande omdat jy as soveel dinge gelyk probeer doen? Jy wil 'n goeie ma wees, maar ook jou werklewe op koers hou - dikwels gelyk. Hoe doen jy dit? Die voorligtingsielkundige Magdel Pretorius, 'n ma van drie, gesels met die aanbieder Vicky Davis, en hulle ontgin saam wenke wat sal help.