Buddy - The Buddy Holly Story

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Amper ses dekades na sy ontydige dood, maak Buddy Holly se musiek steeds vuur in die harte van aanhangers regoor die w?reld! En selfs 29 jaar na die eerste vertoning van The Buddy Holly Story in Londen se West End, dans en sing gehore steeds w?reldwyd saam op die rock `n roll-ritmes. Hierdie opwindende musiekblyspel, geskep deur Alan Janes, vertel die storie van Buddy sedert sy eerste optredes as `n tradisionele country-sanger tot "die dag wat die musiek gesterf het" - met verwysing na Don McLean se liedjie American Pie na die tragiese vliegongeluk waarin Buddy gesterf het. Hierdie produksie is `n energieke en inspirerende ervaring ter viering van hierdie musiekpionier se bydrae tot musiek. Dit handel oor die kort loopbaan van Buddy Holly wat saam met sy ho?rskoolvriende countrymusiek omgekeer het en van die mees-geliefde rock `n roll-liedjies van alle tye geskep het. Kom dans en sing saam met gunstelinge soos "Peggy Sue," "Oh Boy," "Maybe Baby," "That`ll Be the Day," "Raining In My Heart," Ritchie Valens se "La Bamba" en die Big Bopper se "Chantilly Lace." `n Wonderlike viering van die vyftigerjare se tydlose musiek.

Andile Magxaki, Ayanda Sibisi, Brendan Peyper, Donae Brazer, Etienne du Plessis, Hugh Becker, Jaco Cilliers, Malcolm Gooding, Mortimer Williams en Simeon Hamman

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets