Bowie Baroque

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

In samewerking met: Iluminar Productions Met David Bowie wat bekend is as die verkleurmannetjie van rock, was dit `n plesier vir di? klassieke ensemble om hulde te bring aan hierdie ikoniese musikant en vermaaklikheidskunstenaar deur sy musiek geheel en al te herskep. Jan-Hendrik Harley het aan homself die uitdaging gestel om die gewilde werke van Bowie na `n Baroktydperk te verplaas. Hy het sy inspirasie uit die musiek van Argentini?, Frankryk en Duitsland geput. Hierdie unieke Barok-verplasings gee erkenning aan Bowie se vermo? om sy eie beeld en musiek herhaaldelik te herskep en te verander. Die program word uitgevoer op instrumente eie aan die Barokperiode en sal hier en daar afgewissel word met anonieme Barokwerke wat aansluit by die temas van eksistensi?le angs en vervreemding in Bowie se musiek.

Jan-Hendrik Harley (viool, kitaar), Joshua Frank(blokfluit, kitaar), Mariechen Meyer (kontrabas), John Pringle (perkussie)

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets