Aaptwak

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Hannes Br?mmer (SAFTA wenner: Beste akteur in ? TV-komedie) lei ? talentvolle bende spelers in hierdie skreeusnaakse komedie uit die pen van Chris Vorster (skrywer van die onlangse suksesvolle komedies Ooms en Manne). As daar al ooit ? bende was wat eerder ? omgeegroep moes wees, dan is dit di? spul! Maar natuurlik is hulle salig onbewus van hoe dig, dom en deurmekaar hulle werklik is. Om amptelik erken te word as ? gerekende bende in Daspoort moet hul deur ? streng inisiasie gaan en ? paar woeste take voltooi. Intussen is daar ? onderduimse magstryd oor wie die leier van die bende wil wees, moet wees, kan wees en mag wees. Daar`s ? mark vir twak, maar as die kompetisie ook die pote insluit, is chaos die voorland. ? Aksie-komedie wat jou gaan laat l? soos jy lag terwyl jy angstig op die punt van jou stoel sit.

Hannes Br?mmer, Botha Enslin, Nastassja Jooste, Charlie Buegenon, Charles Henning en Vilj? Martiz

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Choose price category or Select from the seat map

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets