3 Susters

Book your tickets

Tickets Confirm Basket Payment

Select Venue

Date & Time

Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Hulle weet mos sy`s bang vir vlieg. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos?

In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon
MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-R?denbeck TEKS Louis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis
Christine word 50. Sy vlieg Thailand toe. Dis die tweeling se verjaardaggeskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? Partykeer haat sy hulle. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Die vlug is vertraag en Christine is hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hul verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Drie susters op `n gegewe tyd op `n plek wat die poppe kan laat dans. Gaan hulle ooit in Thailand uitkom?

Lizz Meiring, Margit Meyer-R?denbeck en Nicole Holm

Select Venue

Date & Time


Full Stadium Layout
Number of tickets

Price Option

Back

Select Area

Back

Select Row

    Back

    Select Seats

      Back

      Ticket Overview

      We'll select the best available seats for you in the highlighted area.
      Back

      Ticket/s Available


      Back

      Ticket Overview



        Book your seats

        Get Tickets

        0 Tickets   R 0.00

        Get Tickets

        Important note:

         
        View Tickets